top of page
huwelied

Is CDS nie 'n Bleikmiddel of so iets gevaarliks nie? CDS is not Bleach!

As jy aanlyn navorsing doen, wat altyd 'n goeie idee is as dit kom by jou eie gesondheid, is dit nodig om 'n paar dinge in gedagte te hou. Die internet is nie slim nie! Dis 'n baie groot biblioteek. Enige persoon wat met een vinger kan tik, kan inligting oplaai, sy opinie gee, en oor die algemeen doen wat hy wil.


That means that you have to read as wide as possible. If you still need to make up your mind about CDS, it also means you should read both sides of the story. Here is one problem that you will no doubt find when you look around: CDS is bleach, or something similarly damaging. Please look at this visual:


Common salt, bleach and CDS formulas
Common salt, bleach and CDS formulas

CDS is not bleach! This is very obvious. If you are worried about CDS being so 'close to bleach', you should be very concerned about salt, as it is only 1 oxygen atom away from bleach... A little bit of common sense goes a long way.

 

Ons is nie dokters nie en ons wil jou nie vertel wat om met jou gesondheid te doen nie. Ons weet wel uit eie ondervinding en ook as gevolg van ander se getuienis, hoe effektief CDS kan wees teen 'n wye verskeidenheid siektes, skete en kwale, vir mense en vir diere. As jy dus op jou eie besluit om iets natuurlik en effektief te gebruik - ons is vervaardigers en sal jou graag voorsien van 'n verskeidenheid CDS-produkte. Hopelik ervaar jy ook so 'n positiewe uitslag, dat jy verstaan waarom dit bekend staan as

The Universal Antidote. 

 

Hier is 'n paar produkte om na te kyk:


Jy kan meer oor elke produk lees op die Gesondheidblad.


You will also find a lot of practical and scientific information on CDS on the Hoe - CDS page.

4 views0 comments

Comments


bottom of page