top of page

Gebruik hierdie handige grootte botteltjies om water te suiwer, wanneer jy kampeer of reis. ClO2 word selfs in sommige stede vir watersuiwering gebruik. Dit beskadig nie jou spysverteringstelsel se flaura nie. Die inwoners van stede, waar chloordioksied eerder as chloor gebruik word, is geneig om meer gesond te wees as andere.

 

Bottel 1 bevat 30ml 22% Natrium Chloriet.

Bottel 2 bevat 30ml 4% Soutsuur.

ClO2 Watersuiweraar stel 2 x 30ml

R120,00Price
    bottom of page