top of page

Hierdie bottels is die eindproduk van die CDS stel met aktiveerder - perfek vir mense wat haastig is of nie wil sukkel met die proses nie.

Hou egter die volgende in gedagte:
As jy slegs belangstel om 'n ligte detoks vir 21 dae te volg, om jou gesondheid 'n hupstoot te gee, is die 200ml bottel 'n goeie grootte vir jou.
Die meeste mense wat besluit om van CDS se amper wonderwerkende resultate gebruik te maak, is egter dikwels ernstig siek, of lei aan 'n outo-immuunsiekte wat vir minstens 'n paar maande behandel sal moet word. Vir party word dit 'n lewenstyl, bv. vir immune-ondersteuning.
Die 100ml bottel is in daardie geval goed om jou behandeling mee te begin, terwyl jy besig is om self CDS-konsentraat vanuit jou CDS stel met Aktiveerder te maak. (Die hoogs koste-effektiewe CDS stel met Aktiveerder maak uiteindelik 2,5 liter konsentraat wat nie alleen behandelingstydperk sal verleng nie, maar ook vir verskeie ander applikasies gebruik kan word.)
As jy jouself ken en weet dat jy nooit die tyd of moed gaan hê om jou eie CDS-konsentraat te maak nie, is die 500ml bottel vir jou.

 

PLAAS JOU CDS-KONSENTRAAT IN DIE YSKAS OM YSKOUD TE WORD, VOORDAT JY DIT OOPMAAK EN BêRE DIT OOK DAARIN NA DIT OOPGEMAAK IS!

 

Bevat Chloordioksiedoplossing (3000 ppm)

CDS Konsentraat

R540,00Price
    bottom of page