Daar is mense wat hulself wil gerusstel dat die protokol wat hulle iewers gekry het om CDS te gebruik as slangteengif, wel reg en waar is. Iemand anders se storie dra (vir een of ander rede) net nie dieselfde gewig as die wetenskaplike bewys nie.
Dan is daar diegene wat weier om te glo dat CDS enigsins iets goeds is. Om die waarheid te sê word mense gewaarsku teen hoe gevaarlik dit is. In lig hiervan plaas ons met groot graagte hier 'n oorvertaalde (in Engels) dokument ter stawing van die feit. Daarna volg die oorspronklike dokument in Duits.
Ons beveel nie vir mense aan om CDS te gebruik omdat ons laf is nie. Ons wonder ook nie of dit werk nie. Ons gebruik dit al vir amper 'n dekade. Ek het nie wetenskap en ander bewyse as ondervinding nodig om te weet dit werk nie, MAAR dis goed om te weet daar bewyse is.
Comments