Party mense bly op afgeleë plekke en kry nie behoorlike toeknypflesse in die hande om hulle CDS vanuit die selfdoenstel - CDS stel met Aktiveerder - te maak nie.
Ons flesse is nie die goedkoopste nie, want ons koop dit nie in grootmaat aan nie, maar minstens is dit beskikbaar, sodat jy jou eie CDS-konsentraat suksesvol kan maak.
Bestel joune gerus saam met jou eerste CDS stel met Aktiveerder.
Toeknypfles (Mason Jar)
R60,00Price