Hierdie keuse van Reukweerder is geskik vir beide Hom en Haar - die roosagtige geur van Turkse Lekkers en Groen Kruie is ondertone, wat vir beide mans en vroue aangenaam ruik.
This selection of Deodorant is suitable for both Him and Her – the rosy scent of Turkish Delight and Green Herbs provides subtle undertones that are pleasant for both men and women.
Soos ons ander Reukweerders is hierdie aanrol deodorant ook 100% natuurlik en alluminiumvry, asook natuurlik anti-bakteriëel.Like our other deodorants, this roll-on is also 100% natural, aluminium-free, and naturally antibacterial.
Die aangename geur word deur Malva (Rose Geranium) essensiële olie verskaf - 'n gewilde geur vir beide geslagte. Gebruik dit gerus ook saam met ons Malva Lyfwas & Sjampoe vir 'n heerlike laag op laag geur.The pleasant fragrance comes from Rose Geranium essential oil – a popular scent for both genders. Feel free to pair it with our Geranium Body Wash & Shampoo for a delightful layered fragrance experience.
top of page
R50,00Price
bottom of page

