Die langverwagte mansgeur in ons alluminiumvrye, 100% natuurlike aanrolreukweerder (deodorant) is hier!
Gegeur met Essensiële Olies van Roosmaryn, Malva, Kaneelblaar en Bergamot is dit 'n lieflike kombinasie van speserye en vars kruie vir 'n onmiskenbare manlike geur.
Die essensiële olies is nie alleen reukwerend nie - die anti-bakteriële basis help ook reuke verdryf, sonder om jou vel, hormone of gesondheid te benadeel.
Reukweerder - Speserypot
R50,00Price