Is jy een van die mense, wat baie met gebarsde hande (ook voete en elmboë) sukkel - veral in die winter? Hierdie mag dalk net die oplossing wees.
Are you someone who struggles with cracked hands (as well as feet and elbows) — especially during winter? This may just be the solution.
Ons Reddingsroom is 'n supergekonsentreerde room van natuurlike olies en botters, sowel as genesende byewas wat korte mette maak van die probleem. Dit bevat ook olies wat natuurlik anti-bakteries en swamwerend is. Verder bevat dit anti-inflammatoriese Laventel essensiële olie.Our Rescue Cream is a super-concentrated cream made from natural oils and butters, as well as healing beeswax that quickly tackles the problem. It also contains oils that are naturally antibacterial and antifungal. In addition, it includes anti-inflammatory Lavender essential oil.
Dan is dit 100% natuurlik en:
- Parabenvry
- Petroleumvry
- Vry van chemikalië
- Kleurselvry
- Parfuumvry
- Nie estrogenies nie
It is 100% natural and:
- Paraben-free
- Petroleum-free
- Chemical-free
- Colourant-free
- Fragrance-free
- Non-estrogenic
Ervaar hoe natuurlike produkte dikwels vinniger en beter as die chemiese middels werk.
Experience how natural products often work faster and more effectively than chemical treatments.
Beskikbaar in 'n 30g, asook 65g verpakking.
Available in 30 g and 65 g packaging.

