Versag en bevogtig jou vel met voedende minerale soute, luukse natuurlike olies en essensiële olies.
Soften and moisturise your skin with nourishing mineral salts, luxurious natural oils, and essential oils.
Vir pamperlangsagte vel, in 'n lieflike warm bad, vryf 'n teelepel of meer in jou hake, elmboë en elke skurwe gedeelte van jou liggaam. Voeg elke keer 'n bietjie ekstra water by om die sout bietjie-bietjie te laat oplos.
For pamper-soft skin, in a lovely warm bath, rub a teaspoon or more into your heels, elbows, and any rough areas of your body. Add a little extra water each time to allow the salt to dissolve gradually.
- Parabenvry
- Petroleumvry
- Vry van chemikalië
- Kleurselvry
- Parfuumvry
- Alkoholvry
- Nie estrogenies nie
- Paraben Free
- Petroleum Free
- Chemical Free
- Colourant Free
- Perfume Free
- Alcohol Free
- Non-Estrogenic
Beskikbaar in 120g verpakkings in duursame, amber glas.
Available in 120 g packaging in durable amber glass.
Himalaja Soutskrop / Himalayan Salt Scrub 120g
R125,00Price

