Bederf jouself met:
Indulge yourself with:
Huwelied Huis se
100% Natuurlike Gesig Kombi van
Verseepte Olyfolie Gesigwas
en die
Bevogtigende,
Teenverouderende,
100% Natuurlike Gesigroom vir die Dag.
Huwelied Huis’s
100% Natural Facial Combo consisting of
Saponified Olive Oil Facial Cleanser
and the
Moisturising,
Anti-Ageing,
100% Natural Day Facial Cream.
Die Verseepte Olyfolie Gesigwas is:
- Hipo-Allergenies
- Bevogtigend
- Anti-bakteries
- Swamwerend
- Natuurlike medisinaal &
- Geskik vir mense met aknee.
The Saponified Olive Oil Facial Cleanser is:
- Hypoallergenic
- Moisturising
- Antibacterial
- Antifungal
- Naturally medicinal
- Suitable for people with acne.
Die 100% Natuurlike Gesigroom:
- Verminder plooie en fyn lyntjies.
- Bevogtigend, verjongend en versagtend.
- Uiters geskik vir sensitiewe, droë vel, wat geneig is tot ekseem en dermatitis.
- Balanseer die sebum van die vel - geskik vir beide olierige en droë velle.
- Verleen tonus aan die vel met 'n ligte saamtrekaksie.
- Vorm 'n fyn, beskermende lagie teen dehidrasie.
- Verminder fyn littekens en sonskade.
- Verminder swelling en rooiheid.
- Het antimikrobiese eienskappe.
- Geskik vir mense met aknee.
The 100% Natural Facial Cream:
- Reduces wrinkles and fine lines
- Moisturising, rejuvenating, and soothing
- Exceptionally suitable for sensitive, dry skin prone to eczema and dermatitis
- Balances the skin’s sebum – suitable for both oily and dry skin types
- Improves skin tone with a gentle tightening effect
- Forms a fine protective layer against dehydration
- Reduces fine scars and sun damage
- Reduces swelling and redness
- Has antimicrobial properties
- Suitable for people with acne
Boonop is die stel Sulfaatvry & Parabenvry.
In addition, the set is Sulphate-free and Paraben-free.
Gesig Kombi / Face Combo
R220,00Price

