top of page

Sag op jou vel, sag op die natuur

Vloeibare Olyf- en Klapperolieseep

Vloeibare Olyf- en Klapperolieseep

CDS stel met Aktiveerder by fles en glasie.jpg

Natuurlik-Alternatiewe

Gesondheid

Chloordioksiedoplossing (CDS) en Dimetielsulfoksied (DMSO) word baie doeltreffend gebruik vir ongeveer 90% van menslike en dieresiektes.  Veilig en effektief.

CDS & MMS gebaseer

MMS HondeKatte web.jpg
Chai Lyfwas & Sjampoe op Bad se rant.jpg

Seepreeks

Vloeibare Olyf- en Klapperolieseep

Huwelied Huis bied jou 'n hele reeks 100% natuurlike sepe, vervaardig uit Olyf- & Klapperolie. Daar is sagte en voedende seep vir jou vel, hare en hande, bobaas skoonmakers  vir jou wasgoed en skottelgoed en wonderlike sjampoes vir jou honde, katte en perde. Al hierdie sepe is sag op velle, bio-afbreekbaar en omgewingsvriendelik.

Sag op jou Vel - Sag op die Natuur

Honde-Sjampoe by Hondjie in bad.jpg
Lekka Koffie.jpg

Lekka Koffie

Verbou volgens Groen Landboubeginsels

Om te verseker dat Lekka Koffie die beste smaakervaring is, gebruik ons slegs die beste bone, gegroei in harmonie met die natuur deur boere, nie korporasies nie. Met elke sluk ondersteun jy ‘n egte gesin. Afkomstig uit Afrika - tot perfeksie gerooster en gemeng in Suid-Afrika.

As dit nie sê Lekka Koffie nie,
dan is dit nie Lekker Koffie nie!

bottom of page