Geniet jy en jou gesin om in die natuur te gaan ontspan? Kampeer jy graag of vaar die bosse in met jou 4x4? Indien dit die geval is, wil jy ook seker in die toekoms die natuur in dieselfde ongerepte toestand as die vorige jare aantref?
Indien dit die geval is en jy jou eie verantwoordelikheid teenoor die bewaring van die natuur besef, is ons Naweek Natuur-Wegbreekpak net vir jou. Dit is Omgewingsvriendelik, Bio-Afbreekbaar & Gryswatervriendelik.
Boonop is die Sitronella Lyfwas & Sjampoe sag op jou, mammie en die kinders se velle (en kan ook sommer as sjampoe gebruik word);
die Skottelgoedseep kry 'n ysterpot skoon, selfs met koue water
en die Wasgoedseep verwyder selfs ook vet- en suurvlekke. Jy hoef dus nie jouself oor die verpakte beetslaai of rooiwyn te bekommer nie, ook nie oor die worsvet, wat jou alweer raakgespuit het nie.
Hou solank jou wegbreekpakkie seep gereed vir die volgende keer wat jy 'n ruskansie gaan neem.
Bevat:
100ml Sitronalla Lyfwas & Sjampoe (verseep uit Olyf- & Klapperolie)100ml Skottelgoedseep (verseep uit Klapperolie)
500ml Boerseep Plus (verseep uit Beesvet en Klapperolie met ekstra vlekverwyderende minerale soute - 'n lae-skuim formule, wat ook in jou outomatiese wasmasjien gebruik kan word)
Do you and your family enjoy relaxing in nature? Do you like camping or driving into the bush with your 4x4? If so, do you also want to find nature in the same pristine condition as in previous years in the future?
If this is the case and you realize your own responsibility towards the conservation of nature, our Weekend Nature Getaway Pack is just for you. It is Environmentally Friendly, Biodegradable & Greywater Friendly.
In addition, the Citronella Body Wash & Shampoo is gentle on your, mommy's and the children's skin (and can also be used as shampoo);
the Dish Soap gets an iron pot clean, even with cold water
and the Laundry Soap even removes grease and acid stains. So you don't have to worry about the packaged beet salad or red wine, nor about the sausage grease, which has splashed on you again.
In the meantime, keep your getaway pack of soap ready for the next time you take a break.
Contains:
100ml Citronalla Body Wash & Shampoo (saponified from Olive & Coconut Oil)
100ml Dish Soap (saponified from Coconut Oil)
500ml Boerseep Plus (saponified from Beef Fat and Coconut Oil with extra stain-removing mineral salts - a low-foaming formula, which can also be used in your automatic washing machine)
top of page
R179,00Price
bottom of page

