top of page

'n Lieflike, bevogtigende 100% natuurlike Lyfroom met Makadamianeutolie, Olyfolie, Klapperolie en Sheabotter. Essensiële olies verskaf nie alleen 'n sagte, aangename aroma nie, maar dra selfs by tot genesing van letsels en balansering van die vel.

A lovely, moisturising 100% natural Body Lotion made with Macadamia nut oil, Olive oil, Coconut oil, and Shea butter. Essential oils not only provide a soft, pleasant aroma, but also contribute to the healing of blemishes and the balancing of the skin.

 

Wend maklik en lig aan, maar los die vel sag, gevoed en gehidreer.

Applies easily and lightly, yet leaves the skin soft, nourished, and well hydrated.

 

  • Parabenvry
  • Petroleumvry
  • Vry van chemikalië
  • Kleurselvry
  • Parfuumvry
  • Nie estrogenies nie
  • Paraben Free
  • Petroleum Free
  • Chemical Free
  • Colourant Free
  • Perfume Free
  • Non-Estrogenic

 

Geniet die voordele van bevogtigende, regenererende en anti-mikrobiese bestandele, wat selfs geskik is vir velle met dermatitis of ekseem.

Enjoy the benefits of moisturising, regenerating, and antimicrobial ingredients, suitable even for skin prone to dermatitis or eczema.

 

Beskikbaar in 200ml verpakkings in duursame, amber glas.

Available in 200 ml packaging in durable, luxurious amber glass.

Lyfroom / Body Lotion 200ml

R170,00Price
Quantity
    bottom of page