top of page

Huwelied Huis se Lekka Koffie maak ook voorsiening vir koffiesnobs met hierdie enkel-oorsprong koffie vanaf Guatamala. Dit is 'n 100% Arabica produk wat met groot liefde en sorg gegroei word deur Jose Roberto Monterosso in Jalapa, Guatemala. Ons koffie word versigtig uitgesoek by boere, nie korporasies nie.

 

Hierdie koffie word volgens groenbeginsels gegroei vir hulle superieure smaak. Dit word dan met groot sorg tot perfeksie gerooster, gemaal en gemeng in Suid-Afrika. Met elke sluk koffie ondersteun jy 'n regte gesin.

 

As hierdie die enigste rede was om hierdie koffie te drink, dan was dit al klaar 'n fantastiese saak. Maar dit is nie! Die grootste rede om Lekka Koffie te drink, is die ongelooflike smaak. Ons reken dis die beste koffie in die land! Ons is oortuig jy gaan saamstem na jou eerste ervaring.

 

Die verpakking is 250g bone, wat perfek is vir koffieliefhebbers wat hulle eie toerusting het om koffiebone te kan maal volgens smaak.

 

As dit nie sê Lekka Koffie nie, dan is dit nie lekker koffie nie!

Lekka Koffie Guatemala Bone

R170,00Price
    bottom of page