top of page

'n Bevogtigende, teenverouderende, 100% natuurlike Gesigroom vir die Dag, wat geskik is vir gebruik onder grimering - nie olierig nie.

 

Uiters geskik vir sensitiewe, droë vel, wat geneig is tot ekseem en dermatitis.
Verminder plooie en fyn lyntjies.
Bevogtigend, verjongend en versagtend.
Balanseer die sebum van die vel - geskik vir beide olierige en droë velle.

Verleen tonus aan die vel met 'n ligte saamtrekaksie.

Vorm 'n fyn, beskermende lagie teen dehidrasie.

Verminder fyn littekens en sonskade.

Verminder swelling en rooiheid.

Het antimikrobiese eienskappe.

Geskik vir mense met aknee.

Boonop is dit:

  • Parabenvry
  • Petroleumvry
  • Vry van chemikalië
  • Kleurselvry
  • Parfuumvry
  • Nie estrogenies nie

 

Beskikbaar in 100ml amber glas verpakkings met 'n pompaksie vir gemaklike afmeting.

Gesigroom / Face Cream 100ml

R140,00Price
Quantity
    bottom of page