top of page

Byewas Masseerkoekies is 'n nuwe, opwindende, gewilde, byderwetse produk.

 

Dit is basies 'n soliede bevogtigingsroomkoekie, wat jy in jou vel in masseer. Die masseringsaspek bevorder limfdreinering (terwyl dit bevogtig) en dit is ook 'n goeie spanningsverligter - op dieselfde manier, wat 'n 'stres'balletjie sou wees.

 

Ons weergawe is gemaak van natuurlike 🐝byewas🐝, sjeabotter en makadamianeutolie met al hulle wonderlike genesende en voedende eienskappe vir die vel. Dit bevat ook ons spesiale essensiële olie mengsel, wat velgesondheid bevorder en teenverouderingseienskappe het.

 

Soos altyd is alles 🌿100% natuurlik.🌿

 

A Beeswax Massage Bar is a new, exciting, popular, trendy product.

 

It is basically a solid moisturizing bar that you massage into the skin. The massage aspect promotes lymph drainage (while moisturizing) and it also makes a great stress reliever - the same way a stress ball would.

 

Our version is made from natural 🐝beeswax🐝, shea butter and macadamia nut oil with all their wonderful healing and skin nourishing properties. It also contains our special essential oil blend that promotes skin health and has anti-aging properties.


Everything is 🌿100% natural🌿as always.

 

Elke koekie weeg 55g en bevat:
Natuurlike Byewas, Sjeabotter, Makadamianeutolie, Malva -, Laventel - & Lemoen Essensiële olies.

Each bar weighs 55g and contains:
Natural Beeswax, Shea Butter, Macadamia Nut Oil, Geranium -, Lavender - & Orange Essential Oils.

Byewas Masseerkoekie / Beeswax Massage Bar

R175,00Price
Quantity
    bottom of page