3 Maatspuite / 3 Dosage Syringes

R30,00

Category:

Description

3 Maatspuite om jou afmetings te doen vir die maak van die CDS-konsentraat.
Daar is een vir elke botteltjie, sodat jy nie die mengsels oor en weer kontamineer, of met water verdun (indien jy dit tussen-in sou afspoel) nie.
Die 3de een kan dan altyd gebruik word om jou CDS-konsentraat in die oggende in jou waterbottel af te meet.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “3 Maatspuite / 3 Dosage Syringes”

Your email address will not be published. Required fields are marked *